About This Event
MJ Nel – Sitkamer Sessies | PaarlRegte musiek. Regte mense.Op 28 November maak ons die deure oop van ‘n pragtige sitkamer in die Paarl vir ‘n intieme, akoestiese aand met MJ Nel. Geen groot verhoog, geen ligte-show nie – net ‘n kitaar, ‘n stem en ‘n kamer vol mense wat kom luister.Dié is ‘n oorspronklike en eksklusiewe set met splinternuwe musiek, waarvan baie nog nêrens anders gehoor is nie. Dit is die soort aand waar jy die stories agter die liedjies hoor en naby genoeg sit om elke noot te voel.Plek is baie beperk, so moenie te lank wag nie.Datum: Saterdag, 28 November 2026Tyd: 18:00Waar: 34B Main Road, PaarlB.Y.O.B. Bring jou eie drinkgoed saam.Kaartjies: Beperk, slegs via QuicketIn samewerking met die FAK – tuiste. trots. toekoms.Sien jou in die sitkamer.
Location
Loading map...
Address: 34B Main Road, Paarl
What to Expect
Live Performance
Experience amazing live entertainment
Great Atmosphere
Connect with fellow music lovers
Quality Sound
Professional audio equipment
Memorable Experience
Create lasting memories
Add to Calendar
Click any button to add this event to your calendar app
Saturday, November 28, 2026
18:00 (SAST)
34B Main Rd
34B Main Road, Paarl
Event Tips
Arrive 15-30 minutes early for the best seats
Bring a valid ID for age verification
Check venue parking options in advance
Follow the event on social media for updates