BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20261128T160000Z
DTEND:20261128T170000Z
DTSTAMP:20261107T050714Z
UID:event-9642@mygigguide.co.za
SUMMARY:Sitkamer Sessies - MJ Nel
DESCRIPTION:MJ Nel – Sitkamer Sessies | PaarlRegte musiek. Regte mense.Op 28 November maak ons die deure oop van ‘n pragtige sitkamer in die Paarl vir ‘n intieme\, akoestiese aand met MJ Nel. Geen groot verhoog\, geen ligte-show nie – net ‘n kitaar\, ‘n stem en ‘n kamer vol mense wat kom luister.Dié is ‘n oorspronklike en eksklusiewe set met splinternuwe musiek\, waarvan baie nog nêrens anders gehoor is nie. Dit is die soort aand waar jy die stories agter die liedjies hoor en naby genoeg sit om elke noot te voel.Plek is baie beperk\, so moenie te lank wag nie.Datum: Saterdag\, 28 November 2026Tyd: 18:00Waar: 34B Main Road\, PaarlB.Y.O.B. Bring jou eie drinkgoed saam.Kaartjies: Beperk\, slegs via QuicketIn samewerking met die FAK – tuiste. trots. toekoms.Sien jou in die sitkamer.
LOCATION:34B Main Rd
URL:https://www.mygigguide.co.za/events/9642
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
