Die Huis Van Maria - Die Musiekblyspel
Back / Events / Die Huis Van Maria - Die Musie...

Die Huis Van Maria - Die Musiekblyspel

Thursday, November 5, 2026
19:00
Curro Durbanville Theatre
Interested

About This Event

SHOFAR DURBANVILLE STEL BEKENDDIE HUIS VAN MARIADIE MUSIEKBLYSPEL'N oorspronklike Musiekblyspel deur die gemeenskap van Durbanville. Die storie handel oor MARIA SE VERHAAL, JAKOBUS SE STRYD en JESUS SE ROEPINGDit vertel die verhaal van Jesus deur die oë van Maria en Jesus se broers, veral Jakobus.Terwyl Jesus sy roeping instap en duisende Hom begin volg, worstel Sy familie met geloof, liefde, vrees en twyfel.Dit wys die krag van geloof en transformasie binne ‘n familie, en herinner ons daaraan dat God elkeen van ons gebruik as deel van Sy groter storie.Kom kyk geniet 'n heerlike aand van sang, dans, kinders wat saam toneelspeel en die gewone vriende van Durbanville wat hierdie produksie op die planke bring. Geskryf en geredigeer deur Andoré vd Merwe Oorsprinklike Musiek deur Jeani Heyns, Gerrit van Veuren en ander. Vervaardig deur Shofar Durbanville! Nooi 'n vriend en kom deel in 'n stukkie van die Evangelie.Die vertoontyd is 3 ure met 'n pouse in die middel. Verversings sal verkoop word. Deure maak 30 minute voor die tyd oop.

Quicket Open event upcoming

Location

Loading map...

Location
2 Akademia Avenue, Groot Phesantekraal Estate, Durbanville, Cape Town, 7550, Cape Farms

Address: 2 Akademia Avenue, Groot Phesantekraal Estate, Durbanville, Cape Town, 7550, Cape Farms

What to Expect

Live Performance

Experience amazing live entertainment

Great Atmosphere

Connect with fellow music lovers

Quality Sound

Professional audio equipment

Memorable Experience

Create lasting memories

R50.00
per ticket
Get tickets

Add to Calendar

Click any button to add this event to your calendar app

Date & Time

Thursday, November 5, 2026

19:00 (SAST)

Location

Curro Durbanville Theatre

2 Akademia Avenue, Groot Phesantekraal Estate, Durbanville, Cape Town, 7550, Cape Farms

Category
Quicket

Share this event

Event Tips

Arrive 15-30 minutes early for the best seats

Bring a valid ID for age verification

Check venue parking options in advance

Follow the event on social media for updates