BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20261105T170000Z
DTEND:20261105T180000Z
DTSTAMP:20261103T055812Z
UID:event-9457@mygigguide.co.za
SUMMARY:Die Huis Van Maria - Die Musiekblyspel
DESCRIPTION:SHOFAR DURBANVILLE STEL BEKENDDIE HUIS VAN MARIADIE MUSIEKBLYSPEL'N oorspronklike Musiekblyspel deur die gemeenskap van Durbanville. Die storie handel oor MARIA SE VERHAAL\, JAKOBUS SE STRYD en JESUS SE ROEPINGDit vertel die verhaal van Jesus deur die oë van Maria en Jesus se broers\, veral Jakobus.Terwyl Jesus sy roeping instap en duisende Hom begin volg\, worstel Sy familie met geloof\, liefde\, vrees en twyfel.Dit wys die krag van geloof en transformasie binne ‘n familie\, en herinner ons daaraan dat God elkeen van ons gebruik as deel van Sy groter storie.Kom kyk geniet 'n heerlike aand van sang\, dans\, kinders wat saam toneelspeel en die gewone vriende van Durbanville wat hierdie produksie op die planke bring. Geskryf en geredigeer deur Andoré vd Merwe Oorsprinklike Musiek deur Jeani Heyns\, Gerrit van Veuren en ander. Vervaardig deur Shofar Durbanville! Nooi 'n vriend en kom deel in 'n stukkie van die Evangelie.Die vertoontyd is 3 ure met 'n pouse in die middel. Verversings sal verkoop word. Deure maak 30 minute voor die tyd oop.
LOCATION:Curro Durbanville Theatre
URL:https://www.mygigguide.co.za/events/9457
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
