FOKOFPOLISIEKAR live at DAISY JONES (STELLENBOCH)
About This Event
10 jaar van SELFMEDIKASIE! Dit is tyd om 10 jaar van Selfmedikasie te vier — die bekroonde album wat onder andere ons grootste hit, “Komma”, bevat.Verwag ’n monster van ’n setlist met 20 songs, waarvan baie vanaf Selfmedikasie gaan wees.Selfmedikasie is vir ons ’n baie spesiale album, want die maak daarvan was ’n spanpoging. Ons het die songs geskryf, maar julle het gehelp om die album moontlik te maak. Meer as R1 miljoen was ingesamel om die album op te neem.Die show gaan ’n nostalgiese reis terug wees na ’n pre-COVID tyd. ’n Tyd toe Fokof vir nege jaar geen EP of album uitgereik het nie. ’n Tyd toe julle gehelp het om Fokof uit die stilte te ruk en weer die studio in te vaar om ’n meesterstuk te maak.Moet dit nie mis nie!
Location
Loading map...
Address: r44 klapmuts rd, Stellenbosch, 7613, South Africa
What to Expect
Live Performance
Experience amazing live entertainment
Great Atmosphere
Connect with fellow music lovers
Quality Sound
Professional audio equipment
Memorable Experience
Create lasting memories
Add to Calendar
Click any button to add this event to your calendar app
Friday, February 26, 2027
17:00 (SAST)
The Daisy Jones Bar, Stellenbosch
r44 klapmuts rd, Stellenbosch, 7613, South Africa
Event Tips
Arrive 15-30 minutes early for the best seats
Bring a valid ID for age verification
Check venue parking options in advance
Follow the event on social media for updates