BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20270226T150000Z
DTEND:20270226T160000Z
DTSTAMP:20261101T191547Z
UID:event-9347@mygigguide.co.za
SUMMARY:FOKOFPOLISIEKAR live at DAISY JONES (STELLENBOCH)
DESCRIPTION:10 jaar van SELFMEDIKASIE! Dit is tyd om 10 jaar van Selfmedikasie te vier — die bekroonde album wat onder andere ons grootste hit\, “Komma”\, bevat.Verwag ’n monster van ’n setlist met 20 songs\, waarvan baie vanaf Selfmedikasie gaan wees.Selfmedikasie is vir ons ’n baie spesiale album\, want die maak daarvan was ’n spanpoging. Ons het die songs geskryf\, maar julle het gehelp om die album moontlik te maak. Meer as R1 miljoen was ingesamel om die album op te neem.Die show gaan ’n nostalgiese reis terug wees na ’n pre-COVID tyd. ’n Tyd toe Fokof vir nege jaar geen EP of album uitgereik het nie. ’n Tyd toe julle gehelp het om Fokof uit die stilte te ruk en weer die studio in te vaar om ’n meesterstuk te maak.Moet dit nie mis nie!
LOCATION:The Daisy Jones Bar\, Stellenbosch
URL:https://www.mygigguide.co.za/events/9347
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
