About This Event
Vriende! Die jaar het met tye sag gefluister en met ander tye hard gepraat. Dis ‘n voorreg om saam met julle die dinge wat ons almal hierdie jaar gevoel het ,vir so oomblik deur musiek te kan herleef. Ons kan saam lag, en saam huil, wat ookal nodig is sodat ons weer tevrede en dankbaar kan wees vir nog ‘n seisoen wat aan ons harte kom bou het!Kom WEES saam met ons by Cape St. Francis ResortAs jy jou mense wil bederf voor die show met van die beste seekos wat ek al geeet het, bespreek jou plek by Joe Fish(reg langs die venue) hier is die nommer - 042 298 0054Daar sal 'n Bar beskikbaar wees by die venue self ook sodat jy nie te ver hoef te loop vir ietsie om te drink nie!Daar sal stoele wees vir die wat wil sit!Daar is NET 250 kaartjies, so bespreek sommer nou al!*kinders onder 6 is gratis en baie welkom!En dan, die belangrikste: die SHOW BEGIN 19:30
Location
Loading map...
Address: Da Gama Road
What to Expect
Live Performance
Experience amazing live entertainment
Great Atmosphere
Connect with fellow music lovers
Quality Sound
Professional audio equipment
Memorable Experience
Create lasting memories
Add to Calendar
Click any button to add this event to your calendar app
Sunday, December 20, 2026
19:30 (SAST)
Cape St. Francis Resort
Da Gama Road
Event Tips
Arrive 15-30 minutes early for the best seats
Bring a valid ID for age verification
Check venue parking options in advance
Follow the event on social media for updates