BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20261220T173000Z
DTEND:20261220T183000Z
DTSTAMP:20261031T064608Z
UID:event-9295@mygigguide.co.za
SUMMARY:Cape St. Francis Resort
DESCRIPTION:Vriende! Die jaar het met tye sag gefluister en met ander tye hard gepraat. Dis ‘n voorreg om saam met julle die dinge wat ons almal hierdie jaar gevoel het \,vir so oomblik deur musiek  te kan herleef. Ons kan saam lag\, en saam huil\, wat ookal nodig is sodat ons weer tevrede en dankbaar kan wees vir nog ‘n seisoen wat aan ons harte kom bou het!Kom WEES saam met ons by Cape St. Francis ResortAs jy jou mense wil bederf voor die show met van die beste seekos wat ek al geeet het\, bespreek jou plek by Joe Fish(reg langs die venue) hier is die nommer - 042 298 0054Daar sal 'n Bar beskikbaar wees by die venue self ook sodat jy nie te ver hoef te loop vir ietsie om te drink nie!Daar sal stoele wees vir die wat wil sit!Daar is NET 250 kaartjies\, so bespreek sommer nou al!*kinders onder 6 is gratis en baie welkom!En dan\, die belangrikste: die SHOW BEGIN 19:30
LOCATION:Cape St. Francis Resort
URL:https://www.mygigguide.co.za/events/9295
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
