About This Event
Elandré Kersfees – ‘n Semi Akoestiese samesyn met van die mees gewildste Kersliedere – sakraal en sekulêr, in Engels en Afrikaans. Kom vier die Feesgety saam met jou geliefdes by Lourensford Wine Estate. ‘n Gedeelte van die kaartjie verkope word geskenk aan liefdadigheid – so kry jou kaartjie en kom ons maak hierdie ‘n Feestyd vir almal om te geniet!Deure maak al 17:00 oop Die vertoning begin om 19:00**Kosvendors en wyn sal op die terrein beskikbaar wees.**Eie kos en drank word ongelukkig nie op die terrein toegelaat nie.**Bring jou eie kampstoel of piekniek kombers; raak gemaklik op die grass voor die verhoog, en kom geniet die kersaand onder die sterre.Kaartjies is beperk – moenie hierdie spesiale viering misloop nie! Koop jou kaartjies nou op Quicket.
Location
Loading map...
Address: Lourensford Rd, Somerset West, Cape Town, 7130, South Africa
What to Expect
Live Performance
Experience amazing live entertainment
Great Atmosphere
Connect with fellow music lovers
Quality Sound
Professional audio equipment
Memorable Experience
Create lasting memories
Add to Calendar
Click any button to add this event to your calendar app
Saturday, December 12, 2026
17:00 (SAST)
Lourensford Wine Estate
Lourensford Rd, Somerset West, Cape Town, 7130, South Africa
Event Tips
Arrive 15-30 minutes early for the best seats
Bring a valid ID for age verification
Check venue parking options in advance
Follow the event on social media for updates