BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20261212T150000Z
DTEND:20261212T160000Z
DTSTAMP:20261102T231350Z
UID:event-9194@mygigguide.co.za
SUMMARY:Elandre Kersfees
DESCRIPTION:Elandré Kersfees – ‘n Semi Akoestiese samesyn met van die mees gewildste Kersliedere – sakraal en sekulêr\, in Engels en Afrikaans. Kom vier die Feesgety saam met jou geliefdes by Lourensford Wine Estate. ‘n Gedeelte van die kaartjie verkope word geskenk aan liefdadigheid – so kry jou kaartjie en kom ons maak hierdie ‘n Feestyd vir almal om te geniet!Deure maak al 17:00 oop Die vertoning begin om 19:00**Kosvendors en wyn sal op die terrein beskikbaar wees.**Eie kos en drank word ongelukkig nie op die terrein toegelaat nie.**Bring jou eie kampstoel of piekniek kombers\; raak gemaklik op die grass voor die verhoog\, en kom geniet die kersaand onder die sterre.Kaartjies is beperk – moenie hierdie spesiale viering misloop nie! Koop jou kaartjies nou op Quicket.
LOCATION:Lourensford Wine Estate
URL:https://www.mygigguide.co.za/events/9194
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
