About This Event
‘n Aand met Amira WillighagenStaan in verwondering oor Amira se besonderse, veelvlakkige talent en briljante stem waarmee sy die gehoor gaan bekoor in hierdie intieme konsert.Nadat sy Holland's Got Talent in 2013, op net negejarige ouderdom gewen het, het Amira harte wêreldwyd verower. Sedertdien het sy die wêreld vol getoer en saam met vele internasionale kunstenaars, insluitende André Rieu, opgetree. Hierdie jong selfgeleerde wonderkind het tot ’n gerekende en erkende internasionale klassieke- en crossover sangeres ontwikkel.Amira betower die gehoor met haar sprankelende verhoogpersoonlikheid en onmiskenbare verhoogcharisma en die gehoor kan uitsien na ‘n meesterlike, magiese, musikale kragtoer met ‘n musieksamestelling wat bekend op die oor val.Haar inspirerende repertoire weef tydlose klassieke meesterstukke, gunsteling kontemporêre klanke, geliefde musiek uit musiekblyspele en uit-die-hart Afrikaanse musiek naatloos saam.Moenie hierdie wêreldklas onvergeetlike musiekervaring misloop nie.
Location
Loading map...
Address: 4 Majuba Avenue, Hartenbos
What to Expect
Live Performance
Experience amazing live entertainment
Great Atmosphere
Connect with fellow music lovers
Quality Sound
Professional audio equipment
Memorable Experience
Create lasting memories
Add to Calendar
Click any button to add this event to your calendar app
Friday, December 4, 2026
19:00 (SAST)
4 Majuba Ave
4 Majuba Avenue, Hartenbos
Event Tips
Arrive 15-30 minutes early for the best seats
Bring a valid ID for age verification
Check venue parking options in advance
Follow the event on social media for updates