BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20261204T170000Z
DTEND:20261204T180000Z
DTSTAMP:20261031T064352Z
UID:event-9031@mygigguide.co.za
SUMMARY:Amira
DESCRIPTION:‘n Aand met Amira WillighagenStaan in verwondering oor Amira se  besonderse\, veelvlakkige talent en briljante stem waarmee sy die gehoor gaan bekoor in hierdie intieme konsert.Nadat sy Holland's Got Talent in 2013\, op net negejarige ouderdom gewen het\, het Amira harte wêreldwyd verower. Sedertdien het sy die wêreld vol getoer en saam met vele internasionale  kunstenaars\, insluitende André Rieu\, opgetree. Hierdie jong selfgeleerde wonderkind het tot ’n gerekende en erkende internasionale klassieke- en  crossover sangeres ontwikkel.Amira betower die gehoor met  haar sprankelende verhoogpersoonlikheid en onmiskenbare verhoogcharisma en die gehoor kan uitsien na ‘n meesterlike\, magiese\, musikale kragtoer met ‘n musieksamestelling wat bekend op die oor val.Haar inspirerende repertoire weef  tydlose klassieke meesterstukke\, gunsteling kontemporêre klanke\, geliefde musiek uit musiekblyspele en uit-die-hart Afrikaanse musiek naatloos saam.Moenie hierdie wêreldklas onvergeetlike musiekervaring misloop nie.
LOCATION:4 Majuba Ave
URL:https://www.mygigguide.co.za/events/9031
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
