RAAF @ Bloemfontein, URTH
Back / Events / RAAF @ Bloemfontein, URTH

RAAF @ Bloemfontein, URTH

Sunday, November 29, 2026
14:00
Urth
Interested

About This Event

Kom geniet ’n onvergeetlike dag saam met RAAF, gevul met fantastiese musiek, heerlike kos wat by die Urth restuarant aankoop kan word, en Raafontuur wyn saam met 'n kontantkroeg. Bring jou familie en vriende en kom vier die begin van die feestyd saam met ons in ’n lieflike Sondag middag atmosfeer waar goeie musiek en lekker saamkuier die botoon voer.Die vertoning sal binnehuis gebeur so geen sonskerm is nodig,, maar geniet die tyd buite op Urth se lieflike grasperk voor die vertoning en bestel kos en drankies om die middag net nog 'n bietjie uit te rek met kwaliteit tyd!Ons sien julle in Bloemfontein vir RAAF se laaste konsert in Bloemfontein vir die jaar 2026. Kan nie wag nie!

Live Music Open event upcoming

Location

Loading map...

Location
Eeufees Road, Bayswater

Address: Eeufees Road, Bayswater

What to Expect

Live Performance

Experience amazing live entertainment

Great Atmosphere

Connect with fellow music lovers

Quality Sound

Professional audio equipment

Memorable Experience

Create lasting memories

R150.00
per ticket
Get tickets

Add to Calendar

Click any button to add this event to your calendar app

Date & Time

Sunday, November 29, 2026

14:00 (SAST)

Location

Urth

Eeufees Road, Bayswater

Category
Live Music

Share this event

Event Tips

Arrive 15-30 minutes early for the best seats

Bring a valid ID for age verification

Check venue parking options in advance

Follow the event on social media for updates