BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20261129T120000Z
DTEND:20261129T130000Z
DTSTAMP:20261031T075621Z
UID:event-8999@mygigguide.co.za
SUMMARY:RAAF @ Bloemfontein\, URTH
DESCRIPTION:Kom geniet ’n onvergeetlike dag saam met RAAF\, gevul met fantastiese musiek\, heerlike kos wat by die Urth restuarant aankoop kan word\, en Raafontuur wyn saam met 'n kontantkroeg. Bring jou familie en vriende en kom vier die begin van die feestyd saam met ons in ’n lieflike Sondag middag atmosfeer waar goeie musiek en lekker saamkuier die botoon voer.Die vertoning sal binnehuis gebeur so geen sonskerm is nodig\,\, maar geniet die tyd buite op Urth se lieflike grasperk voor die vertoning en bestel kos en drankies om die middag net nog 'n bietjie uit te rek met kwaliteit tyd!Ons sien julle in Bloemfontein vir RAAF se laaste konsert in Bloemfontein vir die jaar 2026. Kan nie wag nie!
LOCATION:Urth
URL:https://www.mygigguide.co.za/events/8999
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
