Kerskonsert 2026 NG Universiteitsoord
Back / Events / Kerskonsert 2026 NG Universite...

Kerskonsert 2026 NG Universiteitsoord

Wednesday, November 25, 2026
18:30
Nederduitse Gereformeerde Kerk - Universiteitsoord
Interested

About This Event

NG Universiteitsoord se Kerskonsert bring vyf verskillende musikale kleure byeen: die warm klanke van ’n strykkwartet, die feestelike trompet, asook die besondere kombinasie van sopraan- en tenoorstemme – alles saam met ons majestueuse pyporrel.Die gehoor kan uitsien na aangrypende solowerke, intieme kamermusiek en feestelike ensemblewerke waarin die verskillende instrumente en stemme saamklink.Musici sluit in:Serendipity StrykkwartetAlex Urban – trompetMarina Botha-Spies – sopraanTinus Spies – tenoorIsabelle van Rensburg – orrelKom geniet ’n besondere musikale ervaring wat die vreugde, vrede en verwondering van die Kerstyd vier. ’n Fees van klank en Kersmusiek vir die hele gesin!

Live Music Open event upcoming

Location

Loading map...

Location
Hatfield

Address: Hatfield

What to Expect

Live Performance

Experience amazing live entertainment

Great Atmosphere

Connect with fellow music lovers

Quality Sound

Professional audio equipment

Memorable Experience

Create lasting memories

Add to Calendar

Click any button to add this event to your calendar app

Date & Time

Wednesday, November 25, 2026

18:30 (SAST)

Location

Nederduitse Gereformeerde Kerk - Universiteitsoord

Hatfield

Category
Live Music

Share this event

Event Tips

Arrive 15-30 minutes early for the best seats

Bring a valid ID for age verification

Check venue parking options in advance

Follow the event on social media for updates