BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20261125T163000Z
DTEND:20261125T173000Z
DTSTAMP:20261031T082242Z
UID:event-8850@mygigguide.co.za
SUMMARY:Kerskonsert 2026 NG Universiteitsoord
DESCRIPTION:NG Universiteitsoord se Kerskonsert bring vyf verskillende musikale kleure byeen: die warm klanke van ’n strykkwartet\, die feestelike trompet\, asook die besondere kombinasie van sopraan- en tenoorstemme – alles saam met ons majestueuse pyporrel.Die gehoor kan uitsien na aangrypende solowerke\, intieme kamermusiek en feestelike ensemblewerke waarin die verskillende instrumente en stemme saamklink.Musici sluit in:Serendipity StrykkwartetAlex Urban – trompetMarina Botha-Spies – sopraanTinus Spies – tenoorIsabelle van Rensburg – orrelKom geniet ’n besondere musikale ervaring wat die vreugde\, vrede en verwondering van die Kerstyd vier. ’n Fees van klank en Kersmusiek vir die hele gesin!
LOCATION:Nederduitse Gereformeerde Kerk - Universiteitsoord
URL:https://www.mygigguide.co.za/events/8850
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
