Jo Black - VEK Zastron Liggiefees
About This Event
Kom geniet VEK Zastron se jaarlikse Liggiefees.Hierdie keer saam met niemand anders nie as Afrikaanse Sanger en liedjieskrywer Jo Black!Dit behoort 'n asemrowende en betekenisvolle aand te wees vir die hele gesin.Deure open om 18:00, kom vroeg om seker te wees van parkering en geniet 'n gratis koffie voor die liggiefees begin!Ons hoop om jou daar te sien!Vir meer inligting en vrae besoek www.vekzastron.com, daar is 'n vorm op die webwerf waar vrae gerig kan word of skakel vir Ps. Steven Muller by 0725444640.Kinders onder die ouderdom van 6 jaar oud kan gratis bywoon en dit is nie nodig om 'n sitplek en/of kaartjie vir hul te bespreek nie. Daar is 'n moederskamer waar ouers na hul babas, peuters en kleuters se behoeftes kan omsien. Daar gaan 'n toegewyde area vir die kinders wees en die heel agterste ry is toegedeel aan ouers met peuters/kleuters, omdat dit die naaste plekke aan die speelarea is. Indien 'n ouer 'n spesifieke sitplek wil bespreek vir 'n kind onder 6 - bespreek dan 'n kind: ouderdom 6 tot 16 kaartjie.
Location
Loading map...
Address: 50 Hoofd Street, Zastron
What to Expect
Live Performance
Experience amazing live entertainment
Great Atmosphere
Connect with fellow music lovers
Quality Sound
Professional audio equipment
Memorable Experience
Create lasting memories
Add to Calendar
Click any button to add this event to your calendar app
Saturday, November 14, 2026
19:00 (SAST)
50 Hoofd St
50 Hoofd Street, Zastron
Event Tips
Arrive 15-30 minutes early for the best seats
Bring a valid ID for age verification
Check venue parking options in advance
Follow the event on social media for updates