BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20261114T170000Z
DTEND:20261114T180000Z
DTSTAMP:20261031T073650Z
UID:event-8791@mygigguide.co.za
SUMMARY:Jo Black - VEK Zastron Liggiefees
DESCRIPTION:Kom geniet VEK Zastron se jaarlikse Liggiefees.Hierdie keer saam met niemand anders nie as Afrikaanse Sanger en liedjieskrywer Jo Black!Dit behoort 'n asemrowende en betekenisvolle aand te wees vir die hele gesin.Deure open om 18:00\, kom vroeg om seker te wees van parkering en geniet 'n gratis koffie voor die liggiefees begin!Ons hoop om jou daar te sien!Vir meer inligting en vrae besoek www.vekzastron.com\, daar is 'n vorm op die webwerf waar vrae gerig kan word of skakel vir Ps. Steven Muller by 0725444640.Kinders onder die ouderdom van 6 jaar oud kan gratis bywoon en dit is nie nodig om 'n sitplek en/of kaartjie vir hul te bespreek nie. Daar is 'n moederskamer waar ouers na hul babas\, peuters en kleuters se behoeftes kan omsien. Daar gaan 'n toegewyde area vir die kinders wees en die heel agterste ry is toegedeel aan ouers met peuters/kleuters\, omdat dit die naaste plekke aan die speelarea is.  Indien 'n ouer 'n spesifieke sitplek wil bespreek vir 'n kind onder 6 - bespreek dan 'n kind: ouderdom 6 tot 16 kaartjie.
LOCATION:50 Hoofd St
URL:https://www.mygigguide.co.za/events/8791
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
