Kersfees met Coenie de Villiers
About This Event
Kom vier die feestyd saam met ons by NG Kerk Vishoek, en geniet ’n spesiale aand saam met Coenie de Villiers.Ons kerkgebou, gevul met die klanke van Kersmusiek – ’n onvergeetlike geleentheid om saam te kuier en die vreugde van die seisoen te deel.Opsioneel: Bring gerus ’n pakkie koekies saam, mooi en feestelik verpak, wat ons met Kersfees by die nabygeleë ouetehuise gaan uitdeel.
Location
Loading map...
Address: 1 Kommetjie Road, Fish Hoek
What to Expect
Live Performance
Experience amazing live entertainment
Great Atmosphere
Connect with fellow music lovers
Quality Sound
Professional audio equipment
Memorable Experience
Create lasting memories
Add to Calendar
Click any button to add this event to your calendar app
Monday, November 2, 2026
19:00 (SAST)
NG Vishoek
1 Kommetjie Road, Fish Hoek
Event Tips
Arrive 15-30 minutes early for the best seats
Bring a valid ID for age verification
Check venue parking options in advance
Follow the event on social media for updates