BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20261102T170000Z
DTEND:20261102T180000Z
DTSTAMP:20261031T055710Z
UID:event-8651@mygigguide.co.za
SUMMARY:Kersfees met Coenie de Villiers
DESCRIPTION:Kom vier die feestyd saam met ons by NG Kerk Vishoek\, en geniet ’n spesiale aand saam met Coenie de Villiers.Ons kerkgebou\, gevul met die klanke van Kersmusiek – ’n onvergeetlike geleentheid om saam te kuier en die vreugde van die seisoen te deel.Opsioneel: Bring gerus ’n pakkie koekies saam\, mooi en feestelik verpak\, wat ons met Kersfees by die nabygeleë ouetehuise gaan uitdeel.
LOCATION:NG Vishoek
URL:https://www.mygigguide.co.za/events/8651
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
