Brendan Peyper live by Kapstadt Brauhaus Durbanville
About This Event
Maak gereed vir 'n onvergeetlike aand!Brendan Peyper bring sy band en unieke styl en ongelooflike verhoogenergie na die verhoog vir 'n vertoning wat jy beslis nie wil misloop nie. Verwag ’n aand propvol lekker musiek, groot energie, sing-saam oomblikke en daardie atmosfeer wat jou sommer dadelik op jou voete laat spring! Belangrike informasie:Sodra jou kaartjie gekoop is, word 'n tafel automaties aan jou geallokeer deur die bestuur van Kapstadt Brauhaus Durbanville. Deure maak 18:00 oop en die vertoning begin om en by 20:00. Kapstadt Brauhaus is nie 'n teater nie maar 'n operationele restaurant. Kos en drankies sal gedurende die vertoning bedien word.
Location
Loading map...
Address: C/O, Gladstone and, Heritage Square, Vrede St, Durbanville, Cape Town, 7550, South Africa
What to Expect
Live Performance
Experience amazing live entertainment
Great Atmosphere
Connect with fellow music lovers
Quality Sound
Professional audio equipment
Memorable Experience
Create lasting memories
Add to Calendar
Click any button to add this event to your calendar app
Thursday, October 22, 2026
20:00 (SAST)
Kapstadt Brauhaus, Durbanville
C/O, Gladstone and, Heritage Square, Vrede St, Durbanville, Cape Town, 7550, South Africa
Event Tips
Arrive 15-30 minutes early for the best seats
Bring a valid ID for age verification
Check venue parking options in advance
Follow the event on social media for updates