BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20261022T180000Z
DTEND:20261022T190000Z
DTSTAMP:20261018T042114Z
UID:event-7828@mygigguide.co.za
SUMMARY:Brendan Peyper live by Kapstadt Brauhaus Durbanville
DESCRIPTION:Maak gereed vir 'n onvergeetlike aand!Brendan Peyper bring sy band en unieke styl en ongelooflike verhoogenergie na die verhoog vir 'n vertoning wat jy beslis nie wil misloop nie. Verwag ’n aand propvol lekker musiek\, groot energie\, sing-saam oomblikke en daardie atmosfeer wat jou sommer dadelik op jou voete laat spring! Belangrike informasie:Sodra jou kaartjie gekoop is\, word 'n tafel automaties aan jou geallokeer deur die bestuur van Kapstadt Brauhaus Durbanville. Deure maak 18:00 oop en die vertoning begin om en by 20:00. Kapstadt Brauhaus is nie 'n teater nie maar 'n operationele restaurant. Kos en drankies sal gedurende die vertoning bedien word.
LOCATION:Kapstadt Brauhaus\, Durbanville
URL:https://www.mygigguide.co.za/events/7828
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
