About This Event
Maak gereed vir die geleentheid van die jaar. 'n Aand vol musiek, kuier, goeie 'vibes' en hope pret!Bring jou vriende en familie en kom geniet 'n onvergeetlike aand onder die sterre by die Tingeling Musiekfees!Kunstenaars:Stefan Bester & Ben RheederRudo SchwimJakkals VibesLekker 'live' musiek.Heerlike plaaslike kos te koop.Vermaak en 'n jolige atmosfeer.Pret vir die hele gesin. Koelhouers welkom - R100 kurkfooi Plek: Jordania rugbyveldDatum: Vrydag, 9 Oktober 2026Hekke open 16:00Musiekfees begin amptelik 17:00Bring jou kampstoele of piekniekkombers.Of jy nou kom vir die musiek, die kos, die kuier of bloot om 'n aand saam met jou mense te geniet - Hierdie is 'n fees wat jy nie wil misloop nie!Aangebied deur Tingeling Kleuterskool
Location
Loading map...
Address: 12 Van Riebeeck Street
What to Expect
Live Performance
Experience amazing live entertainment
Great Atmosphere
Connect with fellow music lovers
Quality Sound
Professional audio equipment
Memorable Experience
Create lasting memories
Add to Calendar
Click any button to add this event to your calendar app
Friday, October 9, 2026
16:00 (SAST)
Jordania Primary School
12 Van Riebeeck Street
Event Tips
Arrive 15-30 minutes early for the best seats
Bring a valid ID for age verification
Check venue parking options in advance
Follow the event on social media for updates