BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20261009T140000Z
DTEND:20261009T150000Z
DTSTAMP:20261009T061120Z
UID:event-7487@mygigguide.co.za
SUMMARY:Tingeling Musiekfees
DESCRIPTION:Maak gereed vir die geleentheid van die jaar. 'n Aand vol musiek\, kuier\, goeie 'vibes' en hope pret!Bring jou vriende en familie en kom geniet 'n onvergeetlike aand onder die sterre by die Tingeling Musiekfees!Kunstenaars:Stefan Bester & Ben RheederRudo SchwimJakkals VibesLekker 'live' musiek.Heerlike plaaslike kos te koop.Vermaak en 'n jolige atmosfeer.Pret vir die hele gesin. Koelhouers welkom - R100 kurkfooi Plek: Jordania rugbyveldDatum: Vrydag\, 9 Oktober 2026Hekke open 16:00Musiekfees begin amptelik 17:00Bring jou kampstoele of piekniekkombers.Of jy nou kom vir die musiek\, die kos\, die kuier of bloot om 'n aand saam met jou mense te geniet - Hierdie is 'n fees wat jy nie wil misloop nie!Aangebied deur Tingeling Kleuterskool
LOCATION:Jordania Primary School
URL:https://www.mygigguide.co.za/events/7487
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
