About This Event
Met Albert Pretorius, Schalk JoubertIn die keur uit die digter Danie Marais se vier digbundels trek Albert Pretorius die skrapnel van ’n vreesaanjaende gewone lewe skerf vir skerf uit mislukte huwelike in die buitenste ruimte van Duitsland en die bevoorregte gemors van middelklas-Suid-Afrika. ’n Storie oor ouerskap en die soeke na behoort en sin maak van ’n verlede wat die hede wurg deur ’n wit ou wat saam met sy dogter en ’n progressiewe wêreld net een ding vir Kersfees wil hê: “Om nie meer altyd te moet weet hoe ’n middeljarige wit man voel oor alles nie.”Ek is nie Danie is bekroon met Woordtrofees, Kanna-toekennings en het ses Fiëstas ontvang vir onder meer die beste produksie, beste akteur en produksie van die jaar.Regisseur Nico ScheepersSkrywer Danie MaraisMusiekregisseur Schalk JoubertKonsep Niel van Deventer’n Toyota Stellenbosch Woordfees-produksie.
Location
Loading map...
Address: Victoria Street 15
What to Expect
Live Performance
Experience amazing live entertainment
Great Atmosphere
Connect with fellow music lovers
Quality Sound
Professional audio equipment
Memorable Experience
Create lasting memories
Add to Calendar
Click any button to add this event to your calendar app
Monday, October 5, 2026
15:00 (SAST)
Adam Small-laboratorium
Victoria Street 15
Event Tips
Arrive 15-30 minutes early for the best seats
Bring a valid ID for age verification
Check venue parking options in advance
Follow the event on social media for updates