BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20261005T130000Z
DTEND:20261005T140000Z
DTSTAMP:20261109T031340Z
UID:event-7418@mygigguide.co.za
SUMMARY:Ek is nie Danie
DESCRIPTION:Met Albert Pretorius\, Schalk JoubertIn die keur uit die digter Danie Marais se vier digbundels trek Albert Pretorius die skrapnel van ’n vreesaanjaende gewone lewe skerf vir skerf uit mislukte huwelike in die buitenste ruimte van Duitsland en die bevoorregte gemors van middelklas-Suid-Afrika. ’n Storie oor ouerskap en die soeke na behoort en sin maak van ’n verlede wat die hede wurg deur ’n wit ou wat saam met sy dogter en ’n progressiewe wêreld net een ding vir Kersfees wil hê: “Om nie meer altyd te moet weet hoe ’n middeljarige wit man voel oor alles nie.”Ek is nie Danie is bekroon met Woordtrofees\, Kanna-toekennings en het ses Fiëstas ontvang vir onder meer die beste produksie\, beste akteur en produksie van die jaar.Regisseur Nico ScheepersSkrywer Danie MaraisMusiekregisseur Schalk JoubertKonsep Niel van Deventer’n Toyota Stellenbosch Woordfees-produksie.
LOCATION:Adam Small-laboratorium
URL:https://www.mygigguide.co.za/events/7418
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
