Zonkie en die laaste boomhuis
Back / Events / Zonkie en die laaste boomhuis

Zonkie en die laaste boomhuis

Monday, October 5, 2026
10:00
Paul Roos-teater
Interested

About This Event

Met Cindy SwanepoelWanneer die eens pragtige Stad van Groen in die Stad van Grys verander, plaas ’n jong meisie en haar vriende Knetter (die eekhoring), Uilbertus (die uil) en Madame Skadu (die straatkat) alles op die spel om ’n enkele saadjie aan die groei te kry omdat hulle weer plante en suurstof in die stad wil terugkry. In 'n tweede verhaal vertel La-dee-da (die hadeda) van ’n dapper voëltjie se vlug ondanks al die gevare in die lug, en in ‘n derde verhaal vertel Knopie Satyn (die spinnekop) van haar soektog na 'n veilige plekkie in iemand se huis om haar web te spin. Sal sy oorleef? Die verhale prikkel die lagspiere, die verbeelding én die hartsnare terwyl fabelagtige handgemaakte karakters en meesterlike poppespel die gehoor betower.Vervaardiger Swan Dive CollectiveRegisseur en skrywer Anèl WoodMusiek Lucinda BoschChoreografie Cindy SwanepoelOntwerp Imile WepenerVerhoogbestuur Zonika van ZylOndersteun deur ATKV en Ontbytsake

Sports Open event upcoming

Location

Loading map...

Location
311 Suidwal Road, Krigeville

Address: 311 Suidwal Road, Krigeville

What to Expect

Live Performance

Experience amazing live entertainment

Great Atmosphere

Connect with fellow music lovers

Quality Sound

Professional audio equipment

Memorable Experience

Create lasting memories

R110.00
per ticket
Get tickets

Add to Calendar

Click any button to add this event to your calendar app

Date & Time

Monday, October 5, 2026

10:00 (SAST)

Location

Paul Roos-teater

311 Suidwal Road, Krigeville

Category
Sports

Share this event

Event Tips

Arrive 15-30 minutes early for the best seats

Bring a valid ID for age verification

Check venue parking options in advance

Follow the event on social media for updates