BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20261005T080000Z
DTEND:20261005T090000Z
DTSTAMP:20261101T083207Z
UID:event-7408@mygigguide.co.za
SUMMARY:Zonkie en die laaste boomhuis
DESCRIPTION:Met Cindy SwanepoelWanneer die eens pragtige Stad van Groen in die Stad van Grys verander\, plaas ’n jong meisie en haar vriende Knetter (die eekhoring)\, Uilbertus (die uil) en Madame Skadu (die straatkat) alles op die spel om ’n enkele saadjie aan die groei te kry omdat hulle weer plante en suurstof in die stad wil terugkry. In 'n tweede verhaal vertel La-dee-da (die hadeda) van ’n dapper voëltjie se vlug ondanks al die gevare in die lug\, en in ‘n derde verhaal vertel Knopie Satyn (die spinnekop) van haar soektog na 'n veilige plekkie in iemand se huis om haar web te spin. Sal sy oorleef? Die verhale prikkel die lagspiere\, die verbeelding én die hartsnare terwyl fabelagtige handgemaakte karakters en meesterlike poppespel die gehoor betower.Vervaardiger Swan Dive CollectiveRegisseur en skrywer Anèl WoodMusiek Lucinda BoschChoreografie Cindy SwanepoelOntwerp Imile WepenerVerhoogbestuur Zonika van ZylOndersteun deur ATKV en Ontbytsake
LOCATION:Paul Roos-teater
URL:https://www.mygigguide.co.za/events/7408
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
