ATKV-Crescendo Liedjieskryfwerkswinkel | Die Centurion Teater
About This Event
ATKV-Crescendo LiedjieskryfwerkswinkelWil jy jou liedjieskryfvaardighede ontwikkel en meer leer oor die proses agter ’n goeie lied?ATKV-Crescendo bring die Crescendo Liedjieskryfwerkswinkel op 24 September na die Centurion Teater. Hierdie praktiese werkswinkel bied deelnemers die geleentheid om saam met ervare liedjieskrywers, musikante en mentors te leer oor verskillende aspekte van liedjieskryf – van lirieke en melodie tot liedstruktuur en die kreatiewe proses.Die werkswinkel word aangebied deur:· Joshua na die Reën· Gracia Louw· William Jacobs· Ruan Graaff· Selby Williams· Morné Ayeni· Lizl SimoesOf jy reeds liedjies skryf of net jou eerste tree in liedjieskryf wil gee, hierdie is ’n geleentheid om nuwe vaardighede aan te leer, praktiese kennis op te doen en jou kreatiewe proses verder te ontwikkel.?? Plek: Centurion Teater?? Datum: 24 September, 9VM??? Toegang: Gratis?? Registrasie is noodsaaklik.
Location
Loading map...
Address: 123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion
What to Expect
Live Performance
Experience amazing live entertainment
Great Atmosphere
Connect with fellow music lovers
Quality Sound
Professional audio equipment
Memorable Experience
Create lasting memories
Add to Calendar
Click any button to add this event to your calendar app
Thursday, September 24, 2026
2026-09-23 09:00:00
Centurion Theatre
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion
Event Tips
Arrive 15-30 minutes early for the best seats
Bring a valid ID for age verification
Check venue parking options in advance
Follow the event on social media for updates