BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20260924T070000Z
DTEND:20260924T080000Z
DTSTAMP:20261107T215424Z
UID:event-6835@mygigguide.co.za
SUMMARY:ATKV-Crescendo Liedjieskryfwerkswinkel | Die Centurion Teater
DESCRIPTION:ATKV-Crescendo LiedjieskryfwerkswinkelWil jy jou liedjieskryfvaardighede ontwikkel en meer leer oor die proses agter ’n goeie lied?ATKV-Crescendo bring die Crescendo Liedjieskryfwerkswinkel op 24 September na die Centurion Teater. Hierdie praktiese werkswinkel bied deelnemers die geleentheid om saam met ervare liedjieskrywers\, musikante en mentors te leer oor verskillende aspekte van liedjieskryf – van lirieke en melodie tot liedstruktuur en die kreatiewe proses.Die werkswinkel word aangebied deur:·        Joshua na die Reën·        Gracia Louw·        William Jacobs·        Ruan Graaff·        Selby Williams·        Morné Ayeni·        Lizl SimoesOf jy reeds liedjies skryf of net jou eerste tree in liedjieskryf wil gee\, hierdie is ’n geleentheid om nuwe vaardighede aan te leer\, praktiese kennis op te doen en jou kreatiewe proses verder te ontwikkel.?? Plek: Centurion Teater?? Datum: 24 September\, 9VM??? Toegang: Gratis?? Registrasie is noodsaaklik.
LOCATION:Centurion Theatre
URL:https://www.mygigguide.co.za/events/6835
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
