About This Event
Bacchus Nel “Ek's 'n donker man, onder die middernagmaan” uit die Bacchus Nel liedjie, Waar die dice val, is verseker 'n raak beskrywing van hierdie enigmatiese digter, sanger en liedjieskrywer. Nel vra vrae waarom die wêreld draai soos hy draai. . Hy skryf nie net sommer 'n liedjie nie...hy vertel kleurryke stories met meelewing, deernis, diepte en 'n fyn humor en fantastiese musiek. Vandag is Bacchus Nel een van ons land se voorste liedjieskrywers. Nel tree op in klein dorpies reg oor die land asook groot feeste soos Oppikoppie, Aardklop, KKNK, STRAB ens.Bacchus het al 5 albums vrygestel: Die Arms van die nag, Tussen Junk en Jewelry, Twee ster Hotel, Ou Blou Skoene en Vaalrivier
Location
Loading map...
Address: 34 4th Avenue, Melville
What to Expect
Live Performance
Experience amazing live entertainment
Great Atmosphere
Connect with fellow music lovers
Quality Sound
Professional audio equipment
Memorable Experience
Create lasting memories
Add to Calendar
Click any button to add this event to your calendar app
Saturday, September 19, 2026
14:00 (SAST)
chiesa di PAZZO LUPi
34 4th Avenue, Melville
Event Tips
Arrive 15-30 minutes early for the best seats
Bring a valid ID for age verification
Check venue parking options in advance
Follow the event on social media for updates