BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20260919T120000Z
DTEND:20260919T130000Z
DTSTAMP:20261103T071736Z
UID:event-6756@mygigguide.co.za
SUMMARY:Bacchus Nel
DESCRIPTION:Bacchus Nel  “Ek's 'n donker man\, onder die middernagmaan” uit die Bacchus Nel liedjie\, Waar die dice val\, is verseker 'n raak beskrywing van hierdie enigmatiese digter\, sanger en liedjieskrywer.  Nel vra vrae waarom die wêreld draai soos hy draai. . Hy skryf nie net sommer 'n liedjie nie...hy vertel kleurryke stories met meelewing\, deernis\, diepte en 'n fyn humor en fantastiese musiek. Vandag is Bacchus Nel een van ons land se voorste liedjieskrywers. Nel tree op in klein dorpies reg oor die land asook groot feeste soos Oppikoppie\, Aardklop\, KKNK\, STRAB ens.Bacchus het al 5 albums vrygestel: Die Arms van die nag\, Tussen Junk en Jewelry\, Twee ster Hotel\, Ou Blou Skoene en Vaalrivier
LOCATION:chiesa di PAZZO LUPi
URL:https://www.mygigguide.co.za/events/6756
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
