JOHNNY SE JUNE - Die Verhaal van Johnny Cash en June Carter | Die Centurion Teater
About This Event
JOHNNY SE JUNE Die Verhaal van Johnny Cash en June CarterMet: Christiaan BaartmanMarissa Claasen Almal het die rock-’n-roll en die verhoog-magie gesien, maar min het die geveg agter die gordyn geken. Johnny se June kombineer 12 ikoniese treffers met ’n meesleurende, agter-die-skerms kykie na hul lewens, uit June Carter se perspektief. Sien hoe verslawing, beproewings en die eise van die pad hul tol geëis het, en hoe musiek uiteindelik hul pad na mekaar oopgekerf het. Sluit aan by ons vir 'n intieme, rou teater-ervaring vol lewendige musiek, koffers vol verlede, en 'n liefde wat geweier het om op te gee.
Location
Loading map...
Address: 123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion
What to Expect
Live Performance
Experience amazing live entertainment
Great Atmosphere
Connect with fellow music lovers
Quality Sound
Professional audio equipment
Memorable Experience
Create lasting memories
Add to Calendar
Click any button to add this event to your calendar app
Thursday, September 10, 2026
19:30 (SAST)
Centurion Theatre
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion
Event Tips
Arrive 15-30 minutes early for the best seats
Bring a valid ID for age verification
Check venue parking options in advance
Follow the event on social media for updates