BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20260910T173000Z
DTEND:20260910T183000Z
DTSTAMP:20261107T214947Z
UID:event-6499@mygigguide.co.za
SUMMARY:JOHNNY SE JUNE - Die Verhaal van Johnny Cash en June Carter | Die Centurion Teater
DESCRIPTION:JOHNNY SE JUNE Die Verhaal van Johnny Cash en June CarterMet: Christiaan BaartmanMarissa Claasen Almal het die rock-’n-roll en die verhoog-magie gesien\, maar min het die geveg agter die gordyn geken.  Johnny se June kombineer 12 ikoniese treffers met ’n meesleurende\, agter-die-skerms kykie na hul lewens\, uit June Carter se perspektief. Sien hoe verslawing\, beproewings en die eise van die pad hul tol geëis het\, en hoe musiek uiteindelik hul pad na mekaar oopgekerf het. Sluit aan by ons vir 'n intieme\, rou teater-ervaring vol lewendige musiek\, koffers vol verlede\, en 'n liefde wat geweier het om op te gee.
LOCATION:Centurion Theatre
URL:https://www.mygigguide.co.za/events/6499
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
