Mel die Storieverteller - Internet Sensasie | Die Centurion Teater
Back / Events / Mel die Storieverteller - Inte...

Mel die Storieverteller - Internet Sensasie | Die Centurion Teater

Saturday, September 5, 2026
15:00
Centurion Theatre
Interested

About This Event

Mel die Storieverteller - Internet Sensasie | LIVE RECORDING SHOWSINTERNET SENSASIE gaan LIVE!Wees deel van die gehoor tydens hierdie spesiale geleentheid wanneer Meldie Storieverteller haar derde komiese vertoning, Internet Sensasie,LIVE opneem! Wees deel van die lag, die energie en die oomblikke watdalk nét op kamera beland.In 2023 het nuuskierige gehore opgedaag om te sien hoe internetsensasie, Mel die Storieverteller inlewende lywe op ‘n verhoog lyk. Nou stroom almal na haar vertonings want Mel is toe skreeusnaaks in dieregte lewe ook (vir mans en vroue). In haar derde komiese een-vrou vertoning, Internet Sensasie, gaangehore uitvind dat Mel nou kan sing ook.Mel deel uit eerstehandse ervaring stories vanuit die elektroniese oerwoud vol aandagsoekers enliggelowiges: Oom Riekert se groot fout, ‘n beplande vuisgeveg in ‘n taai plek met die naam KuduKraal, hoe‘Mel die Storieverteller’ ontstaan het en die siekte op haar voorkop.Die stories is vars, onverwags en bleddie belaglik, maar blykbaar alles waar, wel, so sê Facebook, en onsalmal weet wat op die internet staan is ‘n feit, maar kan betwyfel word, tensy jy dit wil glo!

Quicket Open event upcoming

Location

Loading map...

Location
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion

Address: 123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion

What to Expect

Live Performance

Experience amazing live entertainment

Great Atmosphere

Connect with fellow music lovers

Quality Sound

Professional audio equipment

Memorable Experience

Create lasting memories

R200.00
per ticket
Get tickets

Add to Calendar

Click any button to add this event to your calendar app

Date & Time

Saturday, September 5, 2026

15:00 (SAST)

Location

Centurion Theatre

123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion

Category
Quicket

Share this event

Event Tips

Arrive 15-30 minutes early for the best seats

Bring a valid ID for age verification

Check venue parking options in advance

Follow the event on social media for updates