BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20260905T130000Z
DTEND:20260905T140000Z
DTSTAMP:20261107T215149Z
UID:event-6394@mygigguide.co.za
SUMMARY:Mel die Storieverteller - Internet Sensasie | Die Centurion Teater
DESCRIPTION:Mel die Storieverteller - Internet Sensasie | LIVE RECORDING SHOWSINTERNET SENSASIE gaan LIVE!Wees deel van die gehoor tydens hierdie spesiale geleentheid wanneer Meldie Storieverteller haar derde komiese vertoning\, Internet Sensasie\,LIVE opneem! Wees deel van die lag\, die energie en die oomblikke watdalk nét op kamera beland.In 2023 het nuuskierige gehore opgedaag om te sien hoe internetsensasie\, Mel die Storieverteller inlewende lywe op ‘n verhoog lyk. Nou stroom almal na haar vertonings want Mel is toe skreeusnaaks in dieregte lewe ook (vir mans en vroue). In haar derde komiese een-vrou vertoning\, Internet Sensasie\, gaangehore uitvind dat Mel nou kan sing ook.Mel deel uit eerstehandse ervaring stories vanuit die elektroniese oerwoud vol aandagsoekers enliggelowiges: Oom Riekert se groot fout\, ‘n beplande vuisgeveg in ‘n taai plek met die naam KuduKraal\, hoe‘Mel die Storieverteller’ ontstaan het en die siekte op haar voorkop.Die stories is vars\, onverwags en bleddie belaglik\, maar blykbaar alles waar\, wel\, so sê Facebook\, en onsalmal weet wat op die internet staan is ‘n feit\, maar kan betwyfel word\, tensy jy dit wil glo!
LOCATION:Centurion Theatre
URL:https://www.mygigguide.co.za/events/6394
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
