Die ontwording van Lavinia Niemandt
About This Event
Psigologiese riller PG13 | SVGeskryf deur Lea SteenkampRegisseur Lea SteenkampVerhoogbestuurder Heila HugoAssistentverhoogbestuurder Elmi YoungRekwisiete-assistent Marténet StanderMet Mila Sobolewski; Jean Retief; Ben van der Walt; Aaminah Souma; Chloe FrancisÊrens in die Kaap gedurende die vroeë 1800s moet 'n jong Trekker-paartjie noodgedwonge skuiling soek in 'n grot nadat hul osse onverklaarbaar siek raak. Terwyl hulle vir die donker nag regmaak, kom tragiese gebeure van voor hul troue hulle by spook. Soos die son sak, word die aard van hul verhouding op sy kop gedraai. Donker skaduwees verskyn en saai verwarring. Wat is eg en wat nie? Hoe ver sal hulle gaan om te oorleef en hulself te bevry?
Location
Loading map...
Address: Victoria Street 15, Corner of Victoria and Andringa street
What to Expect
Live Performance
Experience amazing live entertainment
Great Atmosphere
Connect with fellow music lovers
Quality Sound
Professional audio equipment
Memorable Experience
Create lasting memories
Add to Calendar
Click any button to add this event to your calendar app
Friday, July 24, 2026
19:00 (SAST)
Adam Small Theatre Complex, Stellenbosch
Victoria Street 15, Corner of Victoria and Andringa street
Event Tips
Arrive 15-30 minutes early for the best seats
Bring a valid ID for age verification
Check venue parking options in advance
Follow the event on social media for updates