BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20260724T170000Z
DTEND:20260724T180000Z
DTSTAMP:20261109T031134Z
UID:event-4844@mygigguide.co.za
SUMMARY:Die ontwording van Lavinia Niemandt
DESCRIPTION:Psigologiese riller PG13 | SVGeskryf deur Lea SteenkampRegisseur Lea SteenkampVerhoogbestuurder Heila HugoAssistentverhoogbestuurder Elmi YoungRekwisiete-assistent Marténet StanderMet Mila Sobolewski\; Jean Retief\; Ben van der Walt\; Aaminah Souma\; Chloe FrancisÊrens in die Kaap gedurende die vroeë 1800s moet 'n jong Trekker-paartjie noodgedwonge skuiling soek in 'n grot nadat hul osse onverklaarbaar siek raak. Terwyl hulle vir die donker nag regmaak\, kom tragiese gebeure van voor hul troue hulle by spook. Soos die son sak\, word die aard van hul verhouding op sy kop gedraai. Donker skaduwees verskyn en saai verwarring. Wat is eg en wat nie? Hoe ver sal hulle gaan om te oorleef en hulself te bevry?
LOCATION:Adam Small Theatre Complex\, Stellenbosch
URL:https://www.mygigguide.co.za/events/4844
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
