BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20261231T100000Z
DTEND:20261231T110000Z
DTSTAMP:20261107T050310Z
UID:event-9715@mygigguide.co.za
SUMMARY:Geraas Oppi Plaas Musiekfees
DESCRIPTION:Desember is die tyd vir vakansie hou\, ontspan\, lekker kuier saam met familie en vriende en luister na goeie musiek !2026 word afgesluit met GERAAS OPPI PLAAS Musiekfees \, hierdie jaar spesiaal aangebied aan al Lambertsbaai en omliggende dorpe se inwoners en vakansiegangers. Die pragtige Malkoppan Gasteplaas geleë naby Lambertsbaai\, is die ideale venue vir hierdie musiekfees. Kom luister na die jonger garde musikante nl.MILLENNIUM en TINO. Drank en etes sal te koop wees. Bring jou eie kampstoel en sonbeskerming saam.Hekke open 12:00Toegangsfooi:Quicket - R160By hek - R160
LOCATION:Malkoppan Caravan Park Lambert's Bay
URL:https://www.mygigguide.co.za/events/9715
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
