BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20261212T180000Z
DTEND:20261212T190000Z
DTSTAMP:20261031T082227Z
UID:event-9146@mygigguide.co.za
SUMMARY:Riaan Benade live by Club Mykonos
DESCRIPTION:DESEMBER BEGIN HIER! Dis tyd om die vakansiemodus aan te skakel\, jou vriende bymekaar te kry en die jaar behoorlik af te sluit! RIAAN BENADE IS LIVE! Verwag ’n aand propvol lekker musiek\, sing-saam treffers\, goeie vibes en ’n hele klomp Desember-jolyt! Los die stres van die jaar agter en kom kuier\, dans\, sing en partytjie hou soos net Desember kan! Riaan Benade LIVE – die perfekte manier om jou Desember-vakansie af te skop!Bring jou mense. Bring jou kuiergees. Bring jou stem… want hierdie een gaan lekker wees!
LOCATION:Club Mykonos
URL:https://www.mygigguide.co.za/events/9146
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
