About This Event
Lourensford lê aan die voet van die Helderberge, 'n besonderse plek.Hierdie is die 5de keer wat ek my musiek teen die hange van hierdie berge kan laat eggo, en ek ag dit as 'n buitengewone voorreg om dit saam met julle te kan beleef.Dit gaan soos altyd ‘n spesiale ervaring saam met julle wees. Ek bring uitstekende musikante saam met my, en beplan om julle mee te voer na al die mooi en vry plekke binne jou.Kom WEES saam by LourensfordHekke open 17:00, daar is allerhande lekker kosse te koop, en natuurlik net die beste wyn wat Lourensford het om te bied.(Ongelukkig word geen Piekniek-mandjies toegelaat nie)Bring jou piekniek-kombers en stoele Daar is NET 300 kaartjies, en jy kan kies wat jy wil betaal tussen R150 (vir kinders tussen 7 - 12) volwassennes R250 en R300.Hierdie kaartjies is almal presies dieselfde, maar as jy voel jy wil meer betaal vir jou kaartjie omdat jy goeie musiek geniet, kan jy nou kies om dit te doen.*kinders onder 6 is gratis en baie welkom!En dan, die belangrikste: die SHOW BEGIN 19:00.
Location
Loading map...
Address: Lourensford Rd, Somerset West, Cape Town, 7130, South Africa
What to Expect
Live Performance
Experience amazing live entertainment
Great Atmosphere
Connect with fellow music lovers
Quality Sound
Professional audio equipment
Memorable Experience
Create lasting memories
Add to Calendar
Click any button to add this event to your calendar app
Saturday, December 5, 2026
18:30 (SAST)
Lourensford Wine Estate
Lourensford Rd, Somerset West, Cape Town, 7130, South Africa
Event Tips
Arrive 15-30 minutes early for the best seats
Bring a valid ID for age verification
Check venue parking options in advance
Follow the event on social media for updates