About This Event
Ceres Kersiefees 2026Hou vas aan jou pitte... hierdie is een fees wat jy nie wil misloop nie!Op Saterdag, 5 Desember 2026, verander Ceres, Suid-Afrika se kersiehoofstad, in 'n feestelike speelgrond waar kersies, musiek, kos en familiepret saamkom.Kom geniet 'n dag gevul met:Vars Ceres-kersies en unieke kersie-lekkernyeMusiek deur Riaan Benade en Bok van Blerk'n Heerlike kosmark'n Kersie-geïnspireerde kroeg'n Opwindende Kersie-Jol area vir die kindersOntspan op die gras met jou piekniekkombers en geniet die feestelike atmosfeerDie Ceres Kersiefees is soveel meer as net 'n fees, dit word gevorm deur 'n Kersie-gemeenskap.Dis die kersies wat om familietafels gedeel word, die produsente wat jaar ná jaar hul passie uitleef en topgehalte kersies verbou, en die kosstalletjies wat hierdie vrug omskep in die geurigste en smaaklikste disse. Dis die musiek, sport, lag en kuier wat deur die dag ontvou, en die mense wat met trots hul bydrae lewer om iets besonders te skep.Maak dit 'n naweek om te onthou!Vir meer inligting oor die Kersie Kreatief kunsuitstalling, 'n Kersie Langtafel, die Leon Kluge Velddag, Sportinskrywings en verblyf - besoek die Ceres Kersiefees webblad: www.cherrytime.co.zaDatum: Saterdag, 5 Desember 2026Plek: Ceres, Wes-KaapDie hart van Suid-Afrika se kersiebedryfCeres is een van die land se voorste kersieproduserende streke. Elke seisoen word duisende kilograme kersies hier geoes en na winkels regoor Suid-Afrika en internasionaal versprei.'n Bestemming wat die reis werd isNet twee ure vanaf Kaapstad bied Ceres die perfekte geleentheid vir 'n daguitstappie of naweekwegbreek gedurende die mooiste tyd van die jaar.Ceres Kersiefees – Waar Suid-Afrika se kersieverhaal begin.Feesprogram16:00 – Kersie-geïnspireerde Mark & Mixologie-kroeg16:00 – 20:00 – Mini Kersie-Jol Area16:00 – 22:00 – Musiek & Vermaak18:00 – Riaan Benade20:30 – Bok van Blerk* Hekke sluit om 20:00.Kersie-Jol Area'n Speelparadys vir die kleingoed!Slime- en morsspelKarnavalvermaakTrekkerritteSpringkasteleMini-hindernisbaanGesigverfHaarvleg (Colourful Braiding)BallonkunsInkleurstasieSmullekkernyeBring jou kleine kersies - ons sien jou daar!
Location
Loading map...
Address: Phillip Street, Victoria Park Rugby Club
What to Expect
Live Performance
Experience amazing live entertainment
Great Atmosphere
Connect with fellow music lovers
Quality Sound
Professional audio equipment
Memorable Experience
Create lasting memories
Add to Calendar
Click any button to add this event to your calendar app
Saturday, December 5, 2026
01:00 (SAST)
Ceres Sportsgrounds
Phillip Street, Victoria Park Rugby Club
Event Tips
Arrive 15-30 minutes early for the best seats
Bring a valid ID for age verification
Check venue parking options in advance
Follow the event on social media for updates