BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20261203T173000Z
DTEND:20261203T183000Z
DTSTAMP:20261107T132227Z
UID:event-9013@mygigguide.co.za
SUMMARY:Rocco de Villiers - Die Ou Klankbaan | Die Centurion Teater
DESCRIPTION:Rocco de Villiers - Die Ou KlankbaanRocco draai die kraan van nostalgie oop en vat jou op ‘n reis van temamusiek\, herinneringe en stories van radio en TV soos in die ou dae. Lank voordat selfone die skerm van vermaak geword het. ‘n Moet vir die wat nie meer kan onthou nie\, die wat wil onthou en die wat nodig het om herinner te word.
LOCATION:Centurion Theatre
URL:https://www.mygigguide.co.za/events/9013
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
