BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20261117T173000Z
DTEND:20261117T183000Z
DTSTAMP:20261101T012227Z
UID:event-8802@mygigguide.co.za
SUMMARY:Eloff live by Kapstadt Brauhaus Langebaan
DESCRIPTION:Eloff is die naam op almal se lippe. Hy is 'n Potch-student wat blitsvinnig bekendheid verwerf het met sy Platinum debuut-enkelsnit 'Johnnie Blou' en opvolg snitte 'Geheueverlies' en 'Witblits' wat sterk oppad is na Goue Status. Eloff slaag daarin om die ontasbare gees van die Afrikaanse kultuur vas te vang en dit tot sy suiwerste vorm te distiller. Die minimalisties\, post-Sokkie Boeremusiek. Sy musiek\,  tong-in-die-kies lirieke en onploffende energie word nou geniet by elke goeie partytjie.
LOCATION:Kapstadt Brauhaus Langebaan
URL:https://www.mygigguide.co.za/events/8802
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
