BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20261106T180000Z
DTEND:20261106T190000Z
DTSTAMP:20261030T061208Z
UID:event-8482@mygigguide.co.za
SUMMARY:Rocco de Villiers live in Mosselbaai
DESCRIPTION:Rocco de Villiers springlewendig in MosselbaaiPinnacle Point Klubhuis8pmMaak gereed vir 'n heerlike musikale kuier saam met Rocco de Villiers!Met sy wêreldklas klavierspel\, aansteeklike energie en kenmerkende humor skep Rocco 'n vertoning wat jou van die eerste noot af intrek. Geniet alles van bekende gunstelinge en oorspronklike komposisies tot opwindende boeremusiek-medleys wat sommer die voete laat jeuk. Dis 'n vertoning waar jy kan lag\, saam sing\, herinneringe maak en ja – selfs 'n draai op die dansvloer gooi. Een ding is seker: jy stap met 'n glimlag huis toe.
LOCATION:Pinnacle Point
URL:https://www.mygigguide.co.za/events/8482
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
