Boeremusiek & Country Dans – ’n Aand vir ’n Goeie Doel
About This Event
Kom kuier, dans en geniet ’n besondere aand van Boeremusiek, Country en lewendige musiek alles vir ’n goeie doel.Op Saterdag, 31 Oktober 2026 kom ons by Fynnland Angling Club in Bayhead, Durban, bymekaar om fondse in te samel vir kankerondersteuning vir twee plaaslike dames.BoeremusiekCountryLive BandDans vanaf 18:00 tot laatKinders onder 12 gratisKAARTJIES Vooraf: R70 per volwassene By die deur: R100 per volwassene, slegs indien plek beskikbaar isKinders onder 12: GratisPlek is beperk en voorafbespreking word sterk aanbeveel.BELANGRIKE REËLINGS Cash / Card Bar Kombuis oop Gaste mag eie snacks, soos Simba chips en ander klein peuselhappies (geen platters) Geen alkohol van buite Geen kos mag ingebring word nie, die kombuis sal burgers, toasted sandwiches, slap chips etc verkoop. Geen koeldrank, of juice mag ingebring word nie, daar is n volledige bar, kontant of kaart. Geen rook in die saalVENUEFynnland Angling Club1 Slipway RoadOff Seafarer RoadBayhead, DurbanNavrae: 064 469 8593Kom geniet ’n lekker aand saam met familie en vriende en help ons om ’n verskil te maak.Saam kan ons lewens verander.
Location
Loading map...
Address: 1 Slipway Lane, Bayhead
What to Expect
Live Performance
Experience amazing live entertainment
Great Atmosphere
Connect with fellow music lovers
Quality Sound
Professional audio equipment
Memorable Experience
Create lasting memories
Add to Calendar
Click any button to add this event to your calendar app
Saturday, October 31, 2026
18:00 (SAST)
1 Slipway Ln
1 Slipway Lane, Bayhead
Event Tips
Arrive 15-30 minutes early for the best seats
Bring a valid ID for age verification
Check venue parking options in advance
Follow the event on social media for updates