BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20261031T160000Z
DTEND:20261031T170000Z
DTSTAMP:20261030T070317Z
UID:event-8416@mygigguide.co.za
SUMMARY:AfriCountry
DESCRIPTION:’n Aand van Afrikaanse Treffers & Country-classics.Kom geniet ’n heerlike aand vol bekende Afrikaanse treffers en geliefde Country-liedjies wat jou voete laat beweeg en jou hart laat onthou!Van Annelie van Rooyen\, Sonja Heroldt\, Steve Hofmeyr\, Koos Kombuis\, Theuns Jordaan\, Elvis Blue en Karen Zoid tot Dolly Parton\, Kenny Rogers\, Keith Urban\, Glen Campbell en Alan Jackson – hierdie is musiek wat jy ken\, saam met jou kan sing en weer wil hoor!’n Mengsel van nostalgie\, lekker saamsing-liedjies\, Country-medleys en groot gunstelinge – ’n aand vir oud en jonk\, vir die musiekliefhebber en sommer net vir almal wat van goeie musiek hou.Bring jou vriende\, kom sing saam en geniet ’n onvergeetlike aand van Afrikaanse treffers en Country-classics!
LOCATION:Impetus Gemeente
URL:https://www.mygigguide.co.za/events/8416
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
