BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20261030T170000Z
DTEND:20261030T180000Z
DTSTAMP:20261028T041826Z
UID:event-8284@mygigguide.co.za
SUMMARY:Nag van Sterre met Juanita du Plessis & Fran Prins
DESCRIPTION:Nag van SterreMaak gereed vir 'n onvergeetlike aand van topklas Afrikaanse musiek wanneer twee van Suid-Afrika se gewildste kunstenaars dieselfde verhoog deel!Juanita du Plessis\, een van Afrikaans se mees geliefde stemme\, bring haar tydlose treffers saam met musiek van haar splinternuwe album Hierdie Oomblik\, wat onlangs uitgereik is. Haar nuutste enkelsnit "Ek Staan Nog" is reeds besig om harte regoor die land te wen.Saam met haar op die verhoog is die opkomende ster Fran Prins\, bekend vir treffers soos "Kroeg Cowboys"\, "Bitterblou" en sy nuutste vrystelling "Uitspattig Pragtig"\, wat vinnig gewild raak onder Afrikaanse musiekliefhebbers.Verwag 'n aand vol treffers\, saam-sing oomblikke en ongelooflike lewendige musiek!Datum: 30 OktoberShow begin: 19:00Kaartjiepryse:Enkele kaartjie – R2004-Sitplek Tafel – R8006-Sitplek Tafel – R1 200Rosetulee Family Restaurant189 Dirk van der Hoff\, Dalview\, BrakpanMoenie hierdie spesiale Nag van Sterre misloop nie. Bring jou familie en vriende en geniet 'n aand vol ongelooflike musiek\, heerlike kos en die warm Rosetulee-gasvryheid.Bespreek vandag nog – hierdie gaan 'n aand wees waaroor almal gaan praat!
LOCATION:189 Dirk Van Der Hoff St
URL:https://www.mygigguide.co.za/events/8284
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
