Stories en sterre - Christof van der Berg
About This Event
Internasionale pianis en sanger Christof van der Berg neem sy gehoor op ’n betowerende reis na ’n wêreld van verwondering. Sal hy die weggesteekte goud vind? En wat het die spook van die leeu daarmee te doen? Is daar ’n land anderkant die sterre? En waarom was sy die wêreld se mooiste vrou? Met oorspronklike musiek en wêreldbekende treffers weef Christof ’n persoonlike verhaal wat enige mens weer sal laat glo in verwondering.'n Onvergeetlike aand van stories en musiek...
Location
Loading map...
Address: Berg Street 55, Onrus
What to Expect
Live Performance
Experience amazing live entertainment
Great Atmosphere
Connect with fellow music lovers
Quality Sound
Professional audio equipment
Memorable Experience
Create lasting memories
Add to Calendar
Click any button to add this event to your calendar app
Friday, October 30, 2026
19:00 (SAST)
NG Kerk Onrusrivier
Berg Street 55, Onrus
Event Tips
Arrive 15-30 minutes early for the best seats
Bring a valid ID for age verification
Check venue parking options in advance
Follow the event on social media for updates