BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MyGigGuide//Event Calendar//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
DTSTART:20261021T180000Z
DTEND:20261021T190000Z
DTSTAMP:20261018T043007Z
UID:event-7842@mygigguide.co.za
SUMMARY:Irene-Louise van Wyk live by Kapstadt Brauhaus Strand
DESCRIPTION:IRENE-LOUISE VAN WYK LIVE! Maak gereed vir 'n aand propvol pret\, energie en lekker saamsing saam met Irene-Louise van Wyk! Geniet haar gewilde treffers soos "Tekkies Brand"\, "Sê My" en vele meer\, terwyl sy die verhoog aan die brand sing met haar unieke stem en aansteeklike persoonlikheid.Bring jou vriende en familie en kom geniet 'n lewendige vertoning vol musiek\, dans en goeie geselskap. Moenie hierdie onvergeetlike aand misloop nie – bespreek jou kaartjies vandag nog! Voor vertoning deur PC Vermaak.
LOCATION:Kapstadt Brauhaus Strand
URL:https://www.mygigguide.co.za/events/7842
STATUS:CONFIRMED
TRANSP:OPAQUE
END:VEVENT
END:VCALENDAR
